Viertuele Wyn Roete
Ons Plase
Kliek op 'n plaas om uit te vind wat hul aanbied.
Plase in die Kollig
Akkerdal Landgoed is in die skilderagtige Franschhoek-vallei geleë, tussen majestueuse berge, met asemrowende vergesigte, eikebome en die standhoudende Bergrivier.
In 1952 het Martin Hunting sy huis in Slaley, Engeland, verlaat en – hoewel hy nog nooit Afrikaans gepraat het nie – ingeskryf by die Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch.
Die plaas Welbedacht – dit beteken “goed deurdink” in Nederlands – is in 1830 afgesny van die plaas Driefontein in die distrik Wellington.