wine_logo_white

Aramex Suid-Afrika wil help om ons land weer te herenig. Ons het uitgereik na ons beter bekende vriende en gevra om hul wynstories en avonture met ons te deel. Ons bring vir jou maandeliks hierdie stories saam met ‘n paar uitsonderlike wyne wat ‘n besonderse verhaal sal vertel. As Suid-Afrikaners kan deur ons stories en ervaringe te deel mekaar weer inspireer.

Met jou gekose boks ontvang jy die volledige verhaal van hoekom hierdie wyne spesiaal is. Klik op die onderstaande verhale om ‘n inleiding tot elke keuse te kry. #MyWineMyStory

Vind die Plase

© The Wine Farmer 2020. All rights reserved
TERMS & CONDITIONS  |  POPI COMPLIANCE

Secure payments by: