Waar om ons te vind

Met die enorme druk wat op die plaaslike wynbedryf geplaas is tydens die nasionale inperking en handelsbeperkings, het OK probeer om ‘n manier te vind om boere regstreeks te ondersteun.

Geselekteerde OK-winkels sal nou elke agt weke ses plaaslik vervaardigde boetiekwyne op ‘n spesiale rak ten toon stel.

      © The Wine Farmer 2020. All rights reserved
      TERMS & CONDITIONS  |  POPI COMPLIANCE

      Secure payments by: