Bespreek 'n Wynproe
Kuier saam met ons deur ’n privaat wynproe-ervaring te reël waar ons die wyn na jou bring!
Of jy nou ’n wynliefhebber, nuutjie of ’n wynkenner is, ons sal sorg vir ’n onvergeetlike ervaring.
Kies uit ’n groot versameling wynproe opsies wat ontwerp is vir elke smaak en begroting.
R150pp
10 wyne onder R125
R250pp
10 wyne onder R225
R450pp
Enige 10 wyne