R100.00
Dis ’n eikehoutverouderde wyn met geure van donker bessievrugte en geroosterde koffiebone, en ’n rokerige, kruierige palet. Sagte tannine verseker ’n vrugteryke, talmende nasmaak. Geniet hierdie nietradisionele Pinotage terwyl dit nog jonk is saam met rooivleisdisse, braais en beleë kase.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days