Lammershoek

Lammershoek in die hart van die skilderagtige Paardeberg-wynbougebied, is ‘n onontdekte juweel van natuurskoon. ‘n Hanetreetjie weg van die bedrywige stad Kaapstad, is hierdie ‘n rustige hawe van asemhaling naby die natuur met onverbeterlike uitsigte wat tot die siel spreek.

Met die onderliggende filosofie om vir meer as drie eeue naby die natuur op hierdie plaas te leef, word uitsonderlike kwaliteit druiwe geproduseer in harmonie met die ryk diere- en voëllewe wat op groot dele van natuurlike plantegroei wat oor die jare deur baanbreker-boerefamilies bewaar is.

Die buitengewone plaas en wynmakery het ontwikkel as deel van die groter Swartlandstreek se unieke wyneienskappe en -kultuur. Alles met die grootste respek vir elke pragtige blom, insek, voël, gogga en die heerlike klein takbokke wat deel vorm van die natuur se oorvloed hier.

Play Video

Openingstye

Maandag tot Vrydag: 09:00 – 16:30

BESPREKINGS IS NOODSAAKLIK
ONGELUKKIG WORD GEEN TROETELDIERE BINNE DIE PROEKAMER TOEGELAAT NIE

Wat Ons Aanbied

Wynproe

Maandag tot Vrydag: 09:00 – 16:30

Oop op Sondae

SLEGS op aanvraag. Kontak ons asseblief om te kyk vir beskikbaarheid.

Kelder Toere

SLEGS op aanvraag. Kontak ons asseblief om te kyk vir beskikbaarheid.

Aktiwiteite

Diereplaas
Trekkerritte
Maandelikse Braai

Verblyf

Funksie Fasiliteite

Toegang vir Gestremdes

Restaurant

Kontakbesonderhede

Webwerf: 

Adres: 

Lammershoek, R45, Aprilskloof, Malmesburry, 7300

Galery

© The Wine Farmer 2020. All rights reserved
TERMS & CONDITIONS  |  POPI COMPLIANCE

Secure payments by: