{"id":5456,"date":"2021-02-24T12:48:45","date_gmt":"2021-02-24T10:48:45","guid":{"rendered":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/?post_type=wine-farms&#038;p=5456"},"modified":"2022-06-15T11:45:49","modified_gmt":"2022-06-15T09:45:49","slug":"le-sueur-wyne","status":"publish","type":"wine-farms","link":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wine-farms\/le-sueur-wyne\/","title":{"rendered":"Le Sueur Wyne"},"content":{"rendered":"\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"5456\" data-post-id=\"5456\" data-obj-id=\"5456\" class=\"elementor elementor-5456 dce-elementor-post-5456 elementor-4502\" data-elementor-post-type=\"wine-farms\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-77694f6 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"77694f6\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-46ec65d\" data-id=\"46ec65d\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-column-wrap--46ec65d elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-1063a24 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"1063a24\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p style=\"text-align: center;\">Le Sueur Wyne is die droom van wynmaker Louis Le Sueur van der Riet. Hierdie visie het in 2006 met sy eerste oes begin en het \u2019n werklikheid geword met die bekendstelling van die eerste oesjaar van Le Sueur Wines in 2014.<\/p>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-9fe9b59 elementor-widget elementor-widget-toggle\" data-id=\"9fe9b59\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"toggle.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-toggle\">\n\t\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-toggle-item\">\n\t\t\t\t\t<div id=\"elementor-tab-title-1671\" class=\"elementor-tab-title\" data-tab=\"1\" role=\"button\" aria-controls=\"elementor-tab-content-1671\" aria-expanded=\"false\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a class=\"elementor-toggle-title\" tabindex=\"0\">LEES MEER<\/a>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\n\t\t\t\t\t<div id=\"elementor-tab-content-1671\" class=\"elementor-tab-content elementor-clearfix\" data-tab=\"1\" role=\"region\" aria-labelledby=\"elementor-tab-title-1671\"><p style=\"text-align: center;\">Louis het in Kimberley grootgeword, maar sy liefde vir die see het hom \u2019n loopbaan in mariene biologie laat volg. Tydens skoolvakansies het Louis op \u2019n perlemoenplaas buite Port Elizabeth gewerk om insig te kry in die lewe van \u2019n mariene bioloog, maar hy het gou besef dat skulpe skoonmaak ver verwyder is van die opwindende lewe van Jacques Gusto, en hy het toe besluit om sy nuuskierigheid oor wyn te volg. Aan die begin van 2006 het hy aangetree vir sy eerste oes by \u2019n ko\u00f6peratiewe kelder buite Worcester, waar hy versot geraak het op die kuns van wynmaak. Later daardie jaar het Louis \u2019n internskap by Silver Oak Cellars in die Napavallei in die VSA gedoen, en met sy terugkeer het hy met sy wynmaakstudies by Elsenburg, Stellenbosch, begin. Aan die einde van 2009 het hy \u2019n graad in wynkunde en wingerdbou behaal en voor die einde van 2009 is hy aangestel as assistentwynmaker by die Allesverloren-landgoed in die Swartland.\n<\/p>\n<p>Louis het drie oeste by Allesverloren voltooi en aan die begin van Augustus 2012 is hy aangestel as hoofwynmaker by De Krans in Calitzdorp, waar hy in 2014 en 2018 die SA Young Wine Show-trofee met Suid-Afrika se beste Kaapse portwyn gewen het. Hy is twee keer gekies as \u2019n finalis vir die Diner\u2019s Club Jong Wynmaker van die Jaar, en hy het die Old Mutual-wynskoutrofee vir Suid-Afrika se beste versnitwyn twee keer met opeenvolgende oesjare gewen en is in sewe jaar met vyf Platter-vyfsterwyne beloon.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Hy het drie dubbele goue medaljes op Veritas vir sy portwyne gewen, asook \u2019n Michelangelo-toekenning vir \u2019n m\u00e9thode cap classique, twee dubbele goue medaljes op Rose Rocks-uitdaging in twee jaar en vyf nasionale wenners by die Terroir-wyntoekennings oor die afgelope sewe jaar. Hy het die trofee vir die beste Kaapse portwyn op Old Mutual se Trofeewynskou in 2015 gewen en die beste Suid-Afrikaanse gefortifiseerde wyn op MT Tim Atkin drie jaar agtereenvolgens behaal, om net enkeles te noem.<\/p>\n<p>Sedert Louis in 2014 begin het met sy droom om unieke Klein-Karoo-territoirwyne te maak, het hy ook die Klein-Karoo se heel eerste Platter\u2019s-vyfster-rooiwyn gemaak met sy Paradoks van 2016, en hy het ook die hoogste gradering vir \u2019n Klein-Karoo-witwyn by Tim Atkin gekry vir die 2018 Le Sueur Kluisenaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><a href=\"https:\/\/lesueurwines.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/lesueurwines.co.za<\/a><\/p>\n<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Le Sueur Wyne is die droom van wynmaker Louis Le Sueur van der Riet. Hierdie visie het in 2006 met sy eerste oes begin en het \u2019n werklikheid geword met die bekendstelling van die eerste oesjaar van Le Sueur Wines in 2014. LEES MEER Louis het in Kimberley grootgeword, maar sy liefde vir die see [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":4340,"template":"","region":[304],"featured_farm":[],"class_list":["post-5456","wine-farms","type-wine-farms","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","region-klein-karoo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wine-farms\/5456","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wine-farms"}],"about":[{"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wine-farms"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wine-farms\/5456\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4340"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5456"}],"wp:term":[{"taxonomy":"region","embeddable":true,"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/region?post=5456"},{"taxonomy":"featured_farm","embeddable":true,"href":"https:\/\/thewinefarmer.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/featured_farm?post=5456"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}