Klein DasBosch

Klein Dasbosch is ‘n wynlandgoed in familiebesit, geleë in die Blaauwklippen-vallei. Die naam is van Whitey Basson se familieplaas en jeughuis in Porterville genaamd Dasbosch. Die plaas se voorneme, vir Whitey, is ‘n tuiste vir sy kinders en kleinkinders om te geniet.

En daaruit het hulle die wynmakery genaamd Klein Dasbosch geskep. Oorkant die pad is Mont Marie, wat deel vorm van die wynmakery. Hier kan al die wyne by die restaurant geniet word. Bring die kinders en geniet ‘n piekniek by die dam of ontspan op die stoep terwyl die kinders die speelarea geniet.

Openingstye

BESPREKINGS IS NOODSAAKLIK
ONGELUKKIG GEEN TROETELDIERE WORD BINNE DIE PROEKAMER TOEGELAAT NIE

Wat Ons Aanbied

Wynproe

Woensdag tot Sondag: 8:30 – 16:00

Oop op Sondae

Kelder Toere

Aktiwiteite

Somer pieknieks

Verblyf

Funksie Fasiliteite

Toegang vir Gestremdes

Restaurant

Woensdag tot Sondag: 8:30 – 16:00

Kontakbesonderhede

Webwerf: 

Adres: 

Kein DasBosch Wine Estate, Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7600

Galery

© The Wine Farmer 2020. All rights reserved
TERMS & CONDITIONS  |  POPI COMPLIANCE

Secure payments by: