R65.00
Kleur
Helder, fris deursigtige kleur
Boeket
Pragtige vars groenrissie, gesnyde gras, fynbos en dan ’n grenadella-en-koejawelvrugteslaai-neus.
Proe
Vars tropiese vrugte en gesnyde gras/groenrissie-palet met ’n mineraalkruidagtige nasmaak, goed gebalanseerde suurheid en ’n talmende nasmaak.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days