R115.00
Die profiel van hierdie wyn is gebaseer op die wingerde wat op ’n variasie van skalie- en kleigrond geplant is, en die wyn gee dus uitdrukking aan die wye rykheid van die klei op die palet en aromatiese tropiesevrug- en mineraalkarakter op die neus. Met die gebruik van ’n mengsel van gisse en die intrige danksy die Semillon-gedeelte toon dit wit blomtone en peeraromas, met ’n sweem van sitroengras en ’n volle mineraalnasmaak op die palet.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days