R90.00
Kleur:
Helder, fris deurskynende kleur met ’n liggroen, goue skakering
Boeket:
Pragtige vars groen soetrissie en gesnyde gras wat oopmaak tot ’n neus van grenadella-en-koejawel-vrugteslaai met sweempies van lemmetjie en fynbos
Smaak:
Vars pallet van tropiese vrugte en groen soetrissie, met ’n gebalanseerde fris suurheid wat eindig in ’n talmende mineraal-en-kalk-nasmaak.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days