R85.00
Ons Rosé is ‘n versnit van Merlot en Sauvignon Blanc, wat die wyn ‘n delikate salmpienk kleur gee. Die primêre geure van hierdie Rosé is vrugte met ‘n aanloklike snoepvlos-afwerking. Op die neus sal jy blomnote en ryk karamel optel.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days