R250.00
‘n Klassieke kombinasie van ouwereldse sjarme en nuwe wereldse uitbundigheid, saamgevatt in die geure van kersies, frambose, laventel en violet. Die pallet is gekonsentreerd met ‘n mineraalagtige kern met tanniene en geure van cassis, kaneel en sitrusgegeurde donker sjokolade.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days