R300.00
Oes
Die 2015-oesjaar sou maar altyd ’n moeilike jaar wees vir die natuur om te volg. In 2015 was daar lae opbrengste weens ’n droër as gewoonlike winter in 2014 en geen reën van Oktober 2014 tot oestyd in 2015 nie. Die 2015-winter was 60% natter as die vorige jaar, terwyl reën ook tot oestyd geval het. Dit was ’n koeler oesjaar as 2015 met ’n langer rypwordtyd en sterker opbrengste – dalk ons langste oestyd ooit.
Kleur
Intense donker robyn
Neus
Ryp donker vrug, grafiet, cassis, ’n subtiele kruidagtigheid, ’n sweem van bloubessie en tiemie, met ’n tikkie sederhout en potloodskraapsels
Palet
Sagte, sinnelik geïntegreerde tannine met ’n ryk, romerige cassis-varsheid; syagtig sagte midverhemelte met ’n nasmaak wat vol donker vrugte en lank talmende geure is; sterk spanning
Only 24 left in stock