R80.00
Vars, prettig en byderwets, ons parmantige Meerkat-reeks bied jou die geleentheid om wyn van hoogstaande gehalte teen ’n bekostigbare prys te geniet. Net die beste druiwe word met die hand uitgesoek en geen koste word ontsien met die verwerking van die vrugte nie. Varsheid staan voorop, en die wyn word vroeg beskikbaar gestel om kraakvarsheid te verseker. Ons wyne is oesjaar- en streekspesifiek en kenmerk die terroir van ons plaas.
Out of stock