R80.00
Hierdie Merlot het baie kruie, fynbos en swart kersies op die neus, met bosvloer-geure op die palet. Dit is ‘n medium-lyf wyn met sagte tanniene en gladde suur. Neem dit oral waar jy gaan en geniet saam met wat jy eet.
In Voorraad
Gebruikersnaam of eposadres *
Wagwoord *
Onthou my
MELD AAN
Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.
Gebruikersnaam of epos
HERSTEL WAGWOORD