R270.00
Die klein druiwekorrels van hierdie oesjaar het ’n gekonsentreerde, syagtig gestruktureerde Merlot opgelewer, met ’n donkerrooi kleur en smaaklike tannien. Swart en blou vrugte, soetdoring met ’n sweem van soutigheid kan op die neus en palet bespeur word. Die palet is rond met ’n lang, souterige nasmaak. Krapperige tannien aan die einde van die palet hou beloftes van goeie verouderingspotensiaal in.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days