R95.00
Dit is ’n dessertwyn wat van volryp, uitgesoekte Hanepootdruiwe gemaak is.
Die wyn is sag op die tong, met ’n talmende Hanepoot-karakter en ’n vrugtige nasmaak, en dis goed afgerond. Geniet dit saam met ’n aptytwekker voor etes of as ’n nagereg.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days